Apartheid en die Coronavirus – handige skaapbokke wat die ANC/SAKP vir SA se ekonomiese mislukking blameer.
Kategorie Argiewe:Uncategorized
‘n Dankie-briefie sal in orde wees, Cyril
Knorrige ou oom wonder waar Suid-Afrika se twee vernaamste wapens teen die Coronavirus, inentings en hospitale, vandaan kom.
Is dit al?
Knorrige ou oom body-surf so ‘n bietjie op Llandudno se strand.
Waarom sê mense hoekom as hulle waarom bedoel?
Waarom sê ʼn voormalige Springbokkaptein dat ons die bal in die lug in moet skop, met die hoop om die bal terug te wen?
Aardverhitting laat my bloed kook
Aardverhitting laat Knorrige ou oom se bloed kook en maak hom onnodig senuweeagtig oor die bierbottels agter in sy jaart.
Maria de Melker se tweede moordjie
Gewetenswroeging is nie ‘n woord wat by Maria de Melker pas nie. Maar hoe vang jy ‘n reeksmoordenaar as niemand weet wie die moorde pleeg nie?
Die nommers is vir die krokodille, sê Blouwillem
My goeie vriend, die gewilde skrywer Blouwillem Theron, jaag ʼn paar bleekbeen Engelsmanne die skrik op die lyf by Roodeplaat-dam.
ʼn Skerp, vinnige skêrmoordjie
Knorrige ou oom wonder oor ʼn moordjie wat in Swellendam plaasgevind het.
Hardloop vir jou wasgoed
Knorrige ou oom soek parkeerplek en sy vrou hardloop agter die wasgoed aan.
Walvisbraai
ʼn Liegstorie, so groot soos ʼn walvis in ʼn kuil.