Dit is duidelik dat Abeldammers en Kokkermouse nie die dieper betekenis van Fillipense 2:4 verstaan nie.
Kategorie Argiewe:Afrikaanse stories
Die effense ysterman
Knorrige ou oom swem in Chicago se yskoue Groot Meer rond, sonder om nat te word.
‘n Dankie-briefie sal in orde wees, Cyril
Knorrige ou oom wonder waar Suid-Afrika se twee vernaamste wapens teen die Coronavirus, inentings en hospitale, vandaan kom.
Die toyota Coronavirus maak my nie bang nie
Die Coronavirus maak my nie bang nie, ek ken van mecurocrumb en kasterolie.
Is dit al?
Knorrige ou oom body-surf so ‘n bietjie op Llandudno se strand.
Skeermeslemmetjies
Knorrige ou oom, wat eenmaal ‘n kind was, vind uit dat skeermeslemmetjies meer as een betekenis het.
Thanksgiving
Gerhard Venter is ‘n vriend van my, en hy is net so knorrig en ongebonde soos ek. Hy bly in Babilon, somtyds Amerika genome.
Suid-Afrika is bankrot
Ramaphosa spreek doodsvonnis oor Suid-Afrika se ekonomie uit. Wat my verbaas is dat Suid-Afrikaners nie deur die ANC/SAKP se perdekuttelstories sien nie.
Drop the stiff upper lip, old chap
Dit maak seer as ‘n beter ou jou met sport wen, veral as die tweestryd tussen julle van die Anglo-Boereoorlog se tyd af kom.