Dit maak seer as ‘n beter ou jou met sport wen, veral as die tweestryd tussen julle van die Anglo-Boereoorlog se tyd af kom.
Kategorie Argiewe:Afrikaanse humor
Waarom sê mense hoekom as hulle waarom bedoel?
Waarom sê ʼn voormalige Springbokkaptein dat ons die bal in die lug in moet skop, met die hoop om die bal terug te wen?
Aardverhitting laat my bloed kook
Aardverhitting laat Knorrige ou oom se bloed kook en maak hom onnodig senuweeagtig oor die bierbottels agter in sy jaart.
Ek is klaar moeg vir die rugby
Ek is klaar moeg vir die rugby, voor die goeters in Japan begin het.
Maria de Melker se tweede moordjie
Gewetenswroeging is nie ‘n woord wat by Maria de Melker pas nie. Maar hoe vang jy ‘n reeksmoordenaar as niemand weet wie die moorde pleeg nie?
Te hel met Ouderdom
Ouderdom pla my nie eintlik nie, net die newe-effekte krap ‘n bietjie waar dit nie juk nie. Ek het ‘n paar planne om ouderdom die hoof te bied, vir ‘n ses te slaan, sy stroppie net bokant sy kroppie af te ruk, die vonkie in sy stronkie te blus. Die probleem met ouderdom is, niemand …
Hardloop vir jou wasgoed
Knorrige ou oom soek parkeerplek en sy vrou hardloop agter die wasgoed aan.
Die sosialiste se koeterwaals oor gesondheidsorg
Suid-Afrika se sosialistiese regime hou hom besig met brabbeltaal oor gesondheidsorg.
Walvisbraai
ʼn Liegstorie, so groot soos ʼn walvis in ʼn kuil.
Sit daai roomys sagter
Kykstokkie van die teevee werk nie om roomys sagter te sit nie.