Kinders moet kaalvoet loop – en maar op die harde manier uitvind hoe die lewe werk.
Kategorie Argiewe:Afrikaans
Verstrooidgeit
Knorrige ou oom se koffie proe vanoggend nie lekker nie.
A votre sante
Knorrige ou oom raak nostalgies oor ‘n langvergete botteltjie rooiwyn…
Burger se blokkiesraaisel
Knorrige ou oom sukkel met groot woorde in Burger se blokkiesraaisel
Die Pooltjie
Knorrige ou oom gesels met ‘n man uit Pole, om uit te vind waarom hy ‘n boek oor Eugene Terre’Blanche wil skryf.
Boerbeskuit
Knorrige ou om tel moeilikheid op my sy oggend-boeretroos en beskuit.
Kry vir jou ʼn prokureur
Knorrige ou oom. Kry vir jou ʼn prokureur.
Wat het van die Huisgenoot geword?
Knorrige ou oom is die bloudonnerweer in vir die Huisgenoot, eens die bakermat van Afrikaans.
Knorrige ou oom
Knorrige ou oom is ʼn vermaerde Afrikaansprekende Vrystater wat hierdie ou lewe deur omgedraaide verkyker dophou.