
Die sosialistiese regime wat Suid-Afrika probeer regeer, se brabbeltaal oor nasionale gesondheidsversekering is ʼn skande.
Nie alleen is dié kranksinnige idee doodgebore nie, maar ook onwerkbaar, kortsigtig en skadelik vir Suid-Afrika se sogenaamde vryemark ekonomie. By hierdie stompsinnige kommunistiese idee, dws die nasionalisering van enigiets wat beweeg, stop dit egter nie – die sosialiste se aanslag op privaat mediese skemas is maar simptomaties van wat hulle met hierdie armsalige land probeer doen. Hulle kan nie wag om hul hande op ander mense se geld te lê nie. Om wat mee te doen? Vir hulle ander sinkende ‘blouvlag’ projekte soos Eskom, SAL en die SABC, te skenk?
Steel, geld steel, steel, geld steel, steel, geld steel, steel…..
Red nou ‘n volk met sulke heersers.
Daar is ‘n klaaglike gebrek aan empatie, oftewel compassion. Geen versekeringstelsel gaan dít regmaak nie. En dis juis dít wat die stelsel breek.
LikeLike
Dankie, Blootvoet, waardeer. Stem 100% saam met jou. Mooi loop.
LikeLiked by 1 person
Was so twee maande gelede in ‘n Staatshospitaal. Goeiste. Dalk moet ek op my blog vertel……of sal dit almal verveel?
LikeLike
Blootvoet ou maat, vertel die storie asseblief. Ons Afrikaanse ouens moet maar skryf en praat en gesels – hoe lui die ou spreekwoord? As jy stilbly, beteken dit jy stem saam. Groete – Henning
LikeLike